Kuier

Wenke WAT WERK

WENK GESOEK

Ek soek raad om watervlekke op ’n houttafel te verwyder. ANONIEM?

ANTWOORD

Gebruik mayonnaise. Die olie in mayonnaise help om die watervlek op die houttafel te verwyder. Vat ’n papierhanddoek en doop dit in ’n bietjie mayonnaise. Smeer dan die mayonnaise op die papierhanddoek aan die watervlek en laat dit vir ’n paar ure of oornag staan. Jy kan selfs die watervlek met die mayonnaise op met die papierhanddoek bedek. Die volgende dag kan jy die mayonnaise van die tafel vee en jy sal sien die watervlek sal sommer ook weg wees. BRON: https://bit.ly/3AFyoJk

WENK GESOEK

Ek soek asseblief raad vir ’n droë kopvel. Weens my droë kopvel pak skilfers

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat
Kuier2 min read
Leer Jy Jou Kind Slegte Finansiële Gewoontes?
Wat kinders reeds vroeg oor finansies leer, kan lewenslange gewoontes vorm. Lê dus ’n goeie grondslag. “Uit my werk met kinders van verskillende ouderdomme en agtergronde is dit duidelik ouers leer hulle soms swak geldgewoontes,” sê Eunice Sibiya, ’n
Kuier4 min read
Haar Oog Op Die Kroon
Deelnemers aan die Mej. SuidAfrika-kompetisie het deur die jare met hul verskillende voorkomste, ouderdomme en persoonlikhede ingeskryf. Maar een ding het hulle feitlik almal gemeen gehad: Hulle kon moeiteloos in swemdrag en aandrokke op die verhoog

Related Books & Audiobooks