Kuier

BESIG(HEID) MET BOEKE

Toe dit voel of die mure haar begin druk gedurende hard lockdown verlede jaar, het Maryam Adams (21) haar toevlug in die wêreld van boeke gevind. En kort voor lank het dié Kapenaar besef min dinge verskaf soveel plesier en nostalgie as die blaaie van ’n boek tussen jou vingers.

Maryam se liefde vir boeke en die ontvlugting wat dit haar bied, het vinnig gegroei tot haar eie aanlyn boekwinkel, The Bookstore Baby. Dié boekwinkel, wat tans operasioneel is op Instagram (@thebookstorebaby), het vinnig aanklank gevind by gebruikers. Binne weke het haar kliëntebasis gegroei van vriende en familie tot meer as ’n duisend ander regoor Suid-Afrika!

Nie net hou Maryam van lees nie, maar sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst

Related