Kuier

LEES IS ’NFEES

“As jy kan lees, kan jy skryf, y, en wanneer jy kan skryf, kan jy die wêreld verander,” meen die 12-jarige Michelle Nkaman-keng,’nJohannesburgse skrywer wat op die brose ouderdom van nege,’nliterêre sensasie geword het.

Michelle het haar liefde vir lees en boeke ontdek toe sy net vier jaar oud was en het op sewe haar eie boek neergepen.“Ek het begin skryf, want ek het besef die meeste kinderboeke word deur grootmense geskryf. Ek wou hê kinders moes hul eie stories en ervarings met mekaar deel – van kind tot kind – en het gedink as ek ’n voorbeeld is, sal ander in my voetspore volg. Kinders het soveel mooi gedagtes en stories en ons moet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Kyk Uit!
Bôll & Ôll is die kanaal se eerste Afrikaanse rugbygeselsprogram, met JP Keyter en Ashwin Willemse as aanbieders. Dis JP se geesteskind en is deur sy maatskappy Blue Avo Communications vervaardig. Die program fokus op die rol van klub-rugby en met JP
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier2 min read
Perfekte Pasmaats
Riri (36) hou van eksperimenteer as dit kom by haar klere. Sy hou by aardse bruin vir haar korsettoppie en wyepypbroek, en rond dit af met ’n lekker woljas in dieselfde kleur. Sy bring ‘n spatsel kleur in met haar satynkopdoek. Intussen speel haar ra

Related