Kuier

BY MY MA GELEER

Ma’s en dogters deel (in die meeste gevalle) ’n besonderse verhouding en ma’s het ’n belangrike taak wanneer dit kom by dogters grootmaak. Jy moet vir hulle lesse leer wat hulle vir die lewe gaan voorberei, want jy gaan nie altyd daar wees om hulle te beskerm of om die regte besluite namens hulle te maak nie.

GEESGENOTE

Kuier het met ’n paar vroue gesels om te hoor wat die belangrikste lesse is wat hulle by hul ma’s geleer het en nuwe lesse wat hulle op hul beurt vir húl dogters wil leer.

Die liewe Heer het presies geweet wat hy doen toe hy haar vir haar ma gegee het, sê Anziske Kayster (48), ’n kultuurhistorikus en erfenispraktisyn van Graaff-Reinet in die Oos-Kaap. Hulle is pasmaats, geesgenote en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related