KENJOU PLEK
Apr 08, 2022
5 minutes
DEUR RAYLENTIA SIMMONS
My ma kan gerus ophou inmeng in hoe ek my kind grootmaak.
Dis wonderlik wanneer kinders grootword met hul oumas en oupas in hul lewe. Mense met dekades se ondervinding van kinders grootmaak, wat weet hoe om elke seer op nerfaf kniekoppies en klein hartjies te salf, wat skelmpies ’n sentjie of stukkie sjokolade gee wanneer die ma en pa nie kyk nie.
Grootouers is ’n seën in jou kind se lewe, maar soms kom hierdie verhouding ook voor groot uitdagings te staan. Veral wanneer ma en kind saam met ouma en oupa in een huis bly. Soms vervaag die lyne dan, want ouma en oupa voel ook om ’n parenting rol te speel – dis mos hul kleinkind. Maar dít kan afstuur op konflik.
So, wanneer is dit aanvaarbaar vir grootouers om te help, en wanneer kan te veel inmenging
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days