Kuier

HOU KOP AS JY KOOP

Toe die Covid-19-pandemie verlede jaar in Suid-Afrika uitbreek, het eiendomskenners gevrees die impak daarvan op die huismark gaan verwoestend wees. Die teendeel het egter gebeur. Die mark vir verkopers én kopers blom nou, maar vir verhuurders lyk dinge egter nie te goed nie.

Die verhuringsmark blom nie soos die verkoopmark nie. Meer as een uit vyf huurders, oftewel 20,9%, was einde 2020 agterstallig met huurgeld. Dít is volgens die verhuringsagentskap PayProp. Die syfer styg egter selfs tot 25,4% in Noordwes terwyl die Wes-Kaap op 18% die laagste persentasie agterstallige huurders het.

Goeie huurders wissel baie volgens die prysklas waarin hulle huur. Prysklas word deur jou inkomste bepaal. Mense wat vir minder as R3 000 per maand huur, is die swakste betalers. Volgens PayProp is die beste huurders

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Kyk Uit!
Bôll & Ôll is die kanaal se eerste Afrikaanse rugbygeselsprogram, met JP Keyter en Ashwin Willemse as aanbieders. Dis JP se geesteskind en is deur sy maatskappy Blue Avo Communications vervaardig. Die program fokus op die rol van klub-rugby en met JP
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier2 min read
Perfekte Pasmaats
Riri (36) hou van eksperimenteer as dit kom by haar klere. Sy hou by aardse bruin vir haar korsettoppie en wyepypbroek, en rond dit af met ’n lekker woljas in dieselfde kleur. Sy bring ‘n spatsel kleur in met haar satynkopdoek. Intussen speel haar ra

Related