Kuier

KOOP OF HUUR?

Die sêding“there’s no place like home”het deesdae vir baie mense ’n nuwe betekenis noudat die meeste van ons al vir maande ie veel uit diehuis kom nie.Die groter aarheid is dat die corona-pandemie ’n norme impak op Suid-Afrika se ekonomie et –talle mense sit sonder werk, baie ense se pay-pakkies is drasties gesny, esighede maak links en regs toe en almal raai versigtig hul sente om.

Baie huiseienaars moet ook nou noodgedwonge dringend hul huise verkoop en dít bied aan kopers die gulde geleentheid om eiendom te bekom. Maar is dit nou die regte tyd om ’n huis te koop, al is daar baie mense wat nou uit desperaatheid ’n laer aanbod sal aanvaar as voorheen?

“Ek droom al jare daaroor om vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related