Kuier

HULP MET HUUR

Geen huurder magop’n onwettige manier uit ’n eiendom gesit word nie.Dit kan slegs deur middel van ’n hofbevel gedoen word.
DEWALD VILJOEN

Suid-Afrika wankel tans op die randjie van ’n ekonomiese afgrond wat elke aspek van gewone mense se lewens gaan raak. Baie mense verloor tans links en regs hul werk terwyl ander nou al vir maande slegs ’n gedeelte van hul salaris verdien.

Dis ook geen geheim dat dit ook al voor die corona-krisis broekskeur gaan met baie van ons nie. En die situasie gaan nie gou verbeter nie, inteendeel, dit lyk of dinge net erger gaan raak vir Suid-Afrikaners.

Dit is nooit, nie eens onder normale omstandighede vreeslik lekker om huur te betaal nie. En net omdat die wêreld gaan stilstaan het weens die pandemie nie, kan dieselfde nie van jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related