Huisgenoot

MOET EK KOOP OF HUUR?

DIT is een van die belangrikste finansiële besluite wat jy as ’n volwassene sal neem – en die kans is goed dat jy dit oor die jare meer as een keer sal moet doen. Jy het ook waarskynlik gehoor dis nou ’n kopersmark. Die pandemie het rentekoerse laat daal en dit is ’n goeie tyd vir mense wat die eerste keer wil koop om by die eiendomsmark in te kom.

“Die rentekoers is die laagste in 50 jaar,” sê Samuel Seeff, voorsitter van Seeff Property Group. “Banke is steeds gretig om te leen

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related