Kuier

MMEVLAMME VERSWELG FAMILIE

Haar ma was al van kleins af haar rolmodel. Sy het Sharon Swarts (40), ’n plaaswerker van Worcester, versorg, haar einas beter gesoen, haar beskerm teen die aanslae van die lewe en haar trane afgedroog wanneer dinge te veel geraak het. Sharon se ma, Charmaine Niewenhuys (60), was nie net haar rolmodel nie, sy was haar alles.

Maar toe breek ’n verwoestende brand in die oggendure van 22 Februarie vanjaar in die Wendyhuis uit waarin Charmaine gewoon het…

Charmaine was dié betrokke oggend vas aan die slaap toe die vlamme net voor 03:50 hul Wendyhuis in Roodewal, Worcester, begin verswelg het. Saam met haar in die huis was haar seun, Will Niewenhuys (36), en haar kleinseun, Marlon Williams (11). Will is Marlon se pa.

Tien minute later, teen 04:00, is die brand geblus, maar dit was te laat vir twee van die drie slapende inwoners. Marlon het in die brand gesterf terwyl Charmaine en Will brandwonde opgedoen het. Charmaine was die ergste beseer en is oorgeplaas na Tygerberghospitaal waar haar toestand nooit weer verbeter het nie, totdat sy ná vele mediese traumas en terugslae op 9 Maart breindood verklaar is en gesterf het…

OORSAAK ONBEKEND

Intussen is die oorsaak van die brand steeds onbekend.

Sharon se geliefde ma, met wie sy meer van ’n suster-verhouding gehad, is weggeruk van haar en hul hele familie.

En die heel laaste keer wat Sharon haar geliefde moeder sou sien, was toe sy haar erg gebrande liggaam op Vrydag 26 Maart moes was vir haar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related