Huisgenoot

MET WIELE OP KILIMANDJARO

‘Ek het nooit gedink ek gaan my lewe lank in ’n rolstoel wees nie en ek dink steeds nie so nie’

TARRYN TOMLINSON (38), ARTRITISLYER

AS KIND was ek nie baie atleties nie, maar ek was aktief. Op hoërskool was ek deel van die swemspan. Nie een van my ouers het ’n motor gehad nie, so ek het oral geloop waar ek wou wees en die bus skool toe gevat.

Ek was ’n leerder aan die Good Hope Seminary Hoërskool in Kaapstad. In my matriekjaar in 2000, toe ek 18 jaar oud was, is artritis by my gediagnoseer. Ek het besluit om nie terug te gaan skool toe nie. Ek was net in te veel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot5 min read
’n Vuurwarm Deurbraak
IN DIE gesinskamer van die Ehlers-huishouding het Mienke en haar sussie destyds gereeld konsert gehou vir hul ouers. Hierdie huiskonserte het die 13-jarige Mienke laat besef sy wil eendag ’n aktrise word. Veertien jaar later sou Mienke (27) en haar p

Related