Huisgenoot

VRA VIR IRMA

BLY TOB OOR REDE VIR VERLORE LIEFDE

y vriendin het my ’n klompie jare gelede verlaat, en volgens haar het sy vir berading gegaan om afsluiting te kry. Die berader se verslag oor my was blykbaar dat ek baie materialisties is. Ek het hom nooit gespreek nie en neem aan sy mening is gegrond op wat sy hom vertel het. Is dit wat sy van my gedink het? Ek het dan destyds selfs van ál my goed ontslae geraak om vir ál haar meubels en besittings in my blyplek plek te maak. Ek kan dit nie vergeet nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Beer Adriaanse
Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Toe ek tweedejaar en 20 was. Ek het ’n afro gehad, was sorgeloos en die wêreld was eenvoudig. Waaroor is jy spyt? Oor die kere in my lewe waar ek nie myself was nie of oneerlik met myself was. Hoe sal die me
Huisgenoot2 min read
Majozi
As tjokker in Durban het musiek ’n groot impak op sy lewe gehad. “My ouers was lief daarvoor om na klassieke en gospelmusiek te luister. Ek was self ook mal oor kinderrympies,” sê Majozi (36), bekend vir sy treffers “Fire”, “Darling” en “Mi Amor” saa
Huisgenoot1 min read
Foto Van Die Week
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS ■

Related