Huisgenoot

VRA VIR IRMA

EENSAME ROU OOR DUBBELE VERLIES

Ek is onlangs geskei. My babadogtertjie wat tydens ons huwelik gebore is, is ná net twee dae oorlede. Ek sal nooit weer kan kinders hê nie. Ek is baie eensaam en my lewe is elke dag dieselfde – ek gaan werk toe en kom huis toe. My finansies is net genoeg en daarom kan ek nie bekostig om uit te gaan nie. Ek het ook geen vriende by wie ek kan kuier nie. Deesdae is ek erg geïrriteerd, buierig en huilerig. Kan dit wees dat ek nog oor my baba en my egskeiding rou? Hoe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related