Huisgenoot

TYD VIR GENEES, PRINS HARRY

DEESDAE het byna elkeen ’n mening oor prins Harry.

Sy aanhangers loof hom; sy kritici verwyt hom. Maar oor een ding stem byna almal saam: Hy dra swaar aan sy gemoed.

In sy boek, Spare, en in onderhoude om die boek te bemark vertel die hertog van Sussex van die verlies, verdriet, frustrasie en woede wat hy al dekades lank probeer verwerk.

Hy is al lank in terapie, maar erken hy worstel steeds met baie dinge wat dit vir hom moeilik maak om aan te beweeg en met sy familie te versoen.

het drie voorstanders van berading gevra wat hulle opval wanneer hulle na sy onthullings luister. Ons het hulle ook gevra om hul gedagtes oor die prins

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related