Huisgenoot

BLY SÓ UIT DIE SKEIHOF

HULLE noem sy kantoor in Londen se spoggerige Harleystraat die “Last chance saloon”. Die rede? Elke jaar soek sowat honderd paartjies sy hulp om uit die skeihof te bly.

Kyk jy na sy kliëntelys, is hy klaarblyklik baie goed daarmee. Korporatiewe grootbase, glansmense en selfs koninklikes pak die besonderhede van hul verhoudings by hom uit.

Sy “beradingspakkie” van 12 weke kos ’n yslike R370 000.

En nou is daar vir die deursnee-ou ook hoop, want vir die eerste keer bied die Britse huweliksghoeroe Stephen Hedger gratis sy raad aan.

“Ek wil soveel mense help as wat ek kan. Daarom deel ek my beproefde maniere om jou verhouding die heel beste kans op sukses te gee … Ek wil die vonk weer behoorlik laat vlam vat,” verduidelik hy.

Nóg goeie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related