Vrouekeur

GEWOONTES WAT KNOU

As jou gewoontes nie in lyn met jou drome is nie, moet jy óf jou gewoontes óf jou drome verander, verklaar John Maxwell, skrywer en motiveringspreker. Die meeste van ons droom van ’n gelukkige verhoudingslewe, maar wat as jóú slegte gewoontes die vyand in jou verhouding raak?

Die goeie nuus is dat slegte gewoontes verbreek kan word, al is dit soms makliker gesê as gedaan.

, ’n sosiale entrepreneur en skrywer van sê die geheim is om vir iets of iemand liewer as vir die gewoonte te wees. Enige gewoonte het drie dele: ’n sneller, ’n roetine en ’n beloning, verduidelik die direkteur van die Universiteit van Oregon se neurowetenskapslaboratorium. As jy weet wat die sneller is, kan jy dit vermy. ’n Verandering in roetine kan help en as jy verstaan dat die beloning van ’n gelukkige verhouding groter as ander belonings is, raak dit nog makliker. Natuurlik is ’n goeie skoot vasberadenheid nodig – ’n 2010-studie wat in The European Journal of

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
DÍS hul GEHEIM!
Dié sangeres en voormalige Boer soek ’n vrouaanbieder Leah glo aan ’n goeie sonroom. “Ek het nooit besef hoe belangrik dit is om elke dag sonskerm te dra nie, maar ek het dit sommer vinnig by my roetine ingepas en daar gaan nie ’n dag verby wat ek ni
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur1 min read
Woordspel 14
Hoeveel woorde van vier (4) of meer letters kan jy uit die gegewe letters saamstel? Elke letter in die rooster mag net een keer in ’n woord voorkom. Elke woord moet die letter in die ingekleurde blokkie bevat en daar moet minstens een woord met nege

Related