Vrouekeur

DÍS hul GEHEIM!

LEAH

Dié sangeres en voormalige Boer soek ’n vrouaanbieder Leah glo aan ’n goeie sonroom. “Ek het nooit besef hoe belangrik dit is om elke dag sonskerm te dra nie, maar ek het dit sommer vinnig by my roetine ingepas en daar gaan nie ’n dag verby wat ek nié sonroom aansmeer nie – al reën dit!”

Sy gebruik al langer as twee jaar en hou daarvan dat dit haar vel glad nie olierig maak

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Die Belangrikste Boek
Ds Janine Bevolo-Manders is verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk Witfontein in Pretoria-Noord en is al 20+ jaar ’n predikant Die maatskappy Fedex het ’n advertensie gehad wat hulle op die fliek Castaway geskoei het. In die fliek is Tom Hanks
Vrouekeur1 min read
Bybelblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Sentrale leer van die Christendom oor die bestaan van God; die Vader, Seun en Heilige Gees OPLOSSING – Drie-eenheid ■
Vrouekeur2 min read
Pantoffels
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ 110 g Chunky (blou) of 70 g Seriously Chunky (rooi) per paar 8 mm-breinaalde aw = aweregs H/af = heg af r = regs rs = reksteek (elke ry regs) Pas 5–6(7–8) voetgrootte ▶ Gebruik breidraad wat jy beskikbaar het en pas die hoeveelhe