Huisgenoot

VRAE WAT KWEL

VELSORG

HET OLIERIGE VEL BEVOGTIGER NODIG?

“As jou vel olierig is, vermy jy dalk die gebruik van bevogtiger in ’n poging om die vorming van olie op jou vel te probeer beheer,” sê dr. Judey Pretorius, ’n biomediese wetenskaplike en produkontwikkelingspesialis van Pretoria. “In werklikheid het selfs olierige vel beslis bevogtiging nodig om olieproduksie te help reguleer. Om jou vel nie te bevog nie kan dit meer olie laat vorm om dit self te hidreer. Kies ’n niekomedogeniese bevogtiger met ’n ligte tekstuur wat nie swaar voel op die vel nie. ’n Bevogtiger met hialuronsuur is ’n ideale opsie vir alle soorte vel omdat dit natuurlik in die vel gevind word

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke