Huisgenoot

MY GLOEISTE!

AS ’N skoonheidskrywer word ek gereeld oor my velsorgroetine gepols. Watter serums is staatmakers? Watter parfuum moet ek dra? Watter verbronser is die beste?

Maar daar is een vraag wat ek sonder uitsondering gevra word: Hoe kry jy ’n stralende gelaat?

My antwoord sluit altyd in om baie water te drink, genoeg te slaap en gereeld te oefen, maar daar is heelwat produkte in my arsenaal wat ek gebruik om my ’n douvars voorkoms te gee. Hier is my top-10-produkte vir ’n vel wat gloei.

ORIGINS GINZING GLOW-BOOSTING MASK, R635 VIR 75 ml

Om ná

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related