Huisgenoot

VELSORG, ORALOOR

EINIG, afskilfer, behandel, maskers, hidreer, bevog, beskerm; kom ons wees nou maar eerlik, wanneer dit by ons daaglikse velsorgroetine kom, vertroetel die meeste van ons ons gesigte met roetines wat uit talle stappe bestaan. Maar ons is geneig om die res van die liggaam af te skeep. Die vel is die liggaam se grootste orgaan en verdien om ook bederf te word, maar aangesien dit dikker as gesigvel is, toon dit nie so vinnig tekens van veroudering nie. Die resultaat? Ons is geneig om te vergeet dat dit dieselfde vertroeteling vereis voor simptome soos droë hande, rug-aknee of borsplooie begin opduik. As jou bestaande velsorgroetine steeds bestaan uit was met seep en af

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa