Skryf gerus vir my oor jou sake van die hart of moeilike persoonlike kwessies. Ek beantwoord hier vrae en briewe van lesers en gee graag raad. Ek sal nie jou naam bekend maak nie en jou identiteit bly vertroulik. Skryf vir my by: Vra vir Irma, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of stuur jou e-pos na vravirirma@gmail.com of SMS Vra vir Irma gevolg deur jou vraag na 36489.
V Ek is ’n 37-jarige gay man. Ek is enkellopend en het alles verloor – werk en blyplek ingesluit. Ek het ook geen vriende nie en smag na opregte liefde, maar omdat ek nie werk het nie, wil niemand my ’n kans gee om my te leer ken nie.
Gaan dinge