Kuier

WAAR LÊ DIE SKULD?

Die dood van ’n Parktown Boys’ High-leerder op ’n skoolkamp in Januarie vanjaar het skokgolwe deur die land gestuur.

Daar is nog baie onbeantwoorde vrae oor die 13-jarige Enock Mpianzi se verdrinking tydens die skool se oriënteringskamp, maar soos die omstandighede rondom sy dood aan die lig gekom het, het dit al hoe meer gelyk asof erge nalatigheid daartoe bygedra het. Die voorval het ook ouers landwyd met vrae gelaat oor die veiligheid van húl kinders op skooluitstappies en of die vrywaringsvorms wat hulle moet teken enigiets beteken.

Enock se lyk is op 17 Januarie gevind nadat hy twee dae tevore verdrink het nadat die selfgemaakte vlot waarop hy en nog ander leerders was, omgeslaan het in ’n rivier by ’n kampterrein op Brits,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr