KLIEK KLIEK JY’S GEPICK
Jan 31, 2020
3 minutes
DEUR TARREN-LEE HABELGAARN
Niemand kan stry dat die koms van die internet ons lewens onherroeplik verander het nie, maar min sou seker kon raai dat dít die plek gaan word waar mense na maats gaan soek.
Trouens, so baie mense is deesdae aanlyn om liefde te soek dat navorsing deur eHarmony, ’n verhoudingwebtuiste, gewys het 38% van mense wat wêreldwyd tussen 2018 en 2019 getrou het, hul lewensmaats aanlyn ontmoet het. Kenners voorspel ook dat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days