Kuier

IS FAMILIE DIE VYAND?

’nHuwelik verenig nie net twee mense en twee lewens nie, maar twee families – altans dis hoe dit veronderstel is om te werk. Maar soos ons pas met die Britse koninklikes gesien het, is dit soms allermins die geval en moet baie paartjies soms die duurste prys vir hul liefde betaal. Baie Suid-Afrikaners wat oor die ras- of godsdiensgrens liefde gevind het, dra eerstehandse kennis hiervan.

Só het prins Harry en sy Amerikaanse vrou, Meghan Markle, ook onlangs wêreldwyd opslae gemaak toe hulle aangekondig het hulle gaan terugstaan as “senior” lede van die koninklike familie en ook finansieel onafhanklik word.

Gerugte oor die redes agter #Megxit het amper vinniger as die nuus self versprei en in hierdie stadium wil

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Dié Klein Kaapse DJ Is ’n Hit!
Klein, maar beslis getryn! Dís die eerste gedagte wat by jou opkom wanneer jy na Sophia Petersen se remixes luister. Jy kan nie anders as om jou voete ritmies op die maat van die musiek te begin beweeg nie en voor jy besef, dans jy al ’n hele uur om
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier4 min read
Die Beste Baddies
Wendy Newman/ Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) Niemand het kykers al so warm onder die kraag gehad soos Wendy Newman nie. Sy het omtrent ander TV-feekse soos engeltjies laat lyk! Wendy, met haar hoë hakke, lang naels en magdom pruike, was seker

Related