Kuier

KUIERHOEKIE

FACEBOOK

Glo jy dis nog die man se plig om ’n vrou te vra om te trou of is dit oukei vir haar om die groot vraag te vra as sy nie langer wil wag nie?

In ’n skrikkeljaar vra die vroumens vir die man om te trou. Só ken ek dit al die tyd. En nóú is die tyd, want dit is ’n skrikkeljaar, so moenie op jou laat wag nie! EATON LAWRENCE

Dit is “prosedure” dat ’n man vir ’n vrou moet vra om te trou. As ’n paartjie goed oor die weg kom en alle aanduidings is daar dat hulle eendag gaan trou en die man neem ’n bietjie lank om die groot vraag te pop, moet daai vroutjie ’n klip in die bos gooi en dan sien wat sy houding of aksie is. VERNON PAULSE

Ek het my vrou gevra.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Dié Klein Kaapse DJ Is ’n Hit!
Klein, maar beslis getryn! Dís die eerste gedagte wat by jou opkom wanneer jy na Sophia Petersen se remixes luister. Jy kan nie anders as om jou voete ritmies op die maat van die musiek te begin beweeg nie en voor jy besef, dans jy al ’n hele uur om
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier4 min read
Die Beste Baddies
Wendy Newman/ Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) Niemand het kykers al so warm onder die kraag gehad soos Wendy Newman nie. Sy het omtrent ander TV-feekse soos engeltjies laat lyk! Wendy, met haar hoë hakke, lang naels en magdom pruike, was seker

Related