Kuier

BOBAAS-BROEKIE

Die Springbokke het verlede jaar wêreldnuus gemaak toe hulle die Rugbywêreldbeker in Japan gewen het, maar niks het meer aandag getrek as die skrumskakel Faf de Klerk se patriotiese swembroekie nie!

Dit het veral opslae gemaak toe Faf die Britte se prins Harry ná die eindstryd in dié einste ontie in die Bokke se kleedkamer groet. En in ’n oogwink was die “Springbroekie” wêreldbekend.

Die man agter die veelbesproke broekie is egter ’n skaam entrepreneur van Port Elizabeth. “My broekie was seker maar net op die regte tyd op die regte plek,” lag Kurt Schmelzer (29) van Bean BagTheBrand.

Wat baie mense nie weet nie, is hoe Faf aan sy Springbroekie, wat eintlik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr