Kuier

HUL LIEFDE SE LOT

Bianca Benjamin staar doelloos voor haar uit waar sy op ’n bankie in die park sit. Sy is onbewus van haar omgewing, haar gedagtes by die gesprek wat sy vroeër die dag met Lionel, haar verloofde van die afgelope twee jaar, gehad het.

Hy het haar gevra om hom by hul gunstelingkoffiewinkel te ontmoet. Nadat hulle elkeen ’n koppie koffie voor hulle gehad het, het hy intens na haar gekyk. Sy eens sagte oë het vreemd gelyk. Maar niks kon haar voorberei op dit wat uit sy mond gaan kom nie.

“Ek is jammer, Bianca, ek kan nie voortgaan met die troue nie.”Hy vat ’n sluk van sy koffie en verstik.

Ná net een sin voel sy hoe haar hele wêreld inmekaartuimel, hoe al haar drome aan skerwe spat. Sy raak bleek en voel hoe die histerie in haar binneste opbou. Dis asof

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Vermy Sorge Met Saambly
Of jy nou saam met iemand bly uit nood oor die lewe so duur is en jy nie ‘n plek van jou eie kan bekostig nie, óf omdat jy in ‘n verhouding met die ander persoon is – saambly is nie perdekoop nie. Wat dalk begin het as groot pret, kan in ‘n nagmerrie
Kuier3 min read
ONS LESERS vertel…
Toe haar ouma in 2020 aan covid oorlede is het Sharney Blackway (29) van Boksburg besluit sy wil gesonder leef. Sy wou nog lank hier wees vir haar dogtertjie wat daardie jaar gebore is. Sy't ‘n keto-dieet begin volg en die vetjies het weggesmelt. (Sy

Related