Kuier

DIE ENIGSTE UITWEG

“Ek het genoeg gehad, Lionel. Los ons net uit…”Lionel se vrou, Tina, sit die foon in sy oor neer en hy kry ’n knop in sy keel. Hy het soveel hartseer gesaai in sy gesin se lewens. Hy kan hulle nie verkwalik dat hulle hom afgeskryf het nie.

“Lionel… Nog twee minute,”kom dit oor sy gehoorstuk. Sy sorge moet vir eers agterbly. Soos gewoonlik.

“Goeienaand, almal!”Die gehoor ontplof van ekstase toe hulle Lionel se fluweelstem hoor. Hy is dié Lionel Legend. Die een wat almal beny. Die een wat almal wil wees. Die een wat almal wil hê. Op die verhoog betower hy sy bewonderaars met die een liedjie ná die ander. Hy leef homself uit in ’n wêreld wat hom aanbid. Dit is hier op die verhoog waar hy die lewendigste voel. Dit is hier voor sy aanhangers waar hy behoort en wil wees

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier6 min read
Dit Reën Sonblomme
Dit reën steeds in die Kaap. Nie nat of grys-en-blou nie, maar kaboutergeel. Die spatsels kanola slaan Rika se asem weg. Lente is in die lug. Haar binneste broei. Geel gedagtes. Bloeisels. Blomme. Bye. Brink. Hy kom vandag. Of só het sy gehoor. En va
Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier5 min read
‘N Kop Vir Besigheid
Op social media kan jy dié girl met die pienk outfits en blonde hare nie miskyk nie. Sy is die Kapenaar Kayla Kim Meiring, oftewel Kayla im Kay, en sy trek nie net die aandag aanlyn as'n influencer nie, sy is ook, soos een website haar al beskryf het

Related