Huisgenoot

WEGGESNY, ’N DEEL VAN ONS

DIE doel was ’n reis deur Mpumalanga saam met haar suster en swaer sodat hulle ’n bietjie kan ontspan en sielerus kon kry.

Maar toe ontaard dit in elke ma se ergste nagmerrie. Terwyl Lynn Forbes een aand gekuier het saam met haar suster, Trudy, en haar swaer, Trevor, het Trevor se foon gelui. Dit was Lynn se jongste seun, Steffan.

Trevor het aandagtig geluister, die foon neergesit en sy arm om Lynn se skouers gevou. Hy hoef haar nie eens te vertel het dat dit slegte nuus was nie; Lynn het dadelik besef iets is gruwelik verkeerd.

Maar die nuus was ondenkbaar – so verskriklik dat dit die ganse land geskud het.

Want Steffan het gebel om te sê dat haar ander seun, Kiernan,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related