Huisgenoot

Etiket

‘RIANA, sorg dat jy Vrydagaand se funksie by die stadsaal bywoon. Dis ’n fondsinsameling vir die hospitaal se nuwe pediatriese eenheid,” sê Pieter du Toit, die hoofredakteur van die dorpskoerant toe hy Woensdagmiddag voor haar lessenaar gaan staan.

“Dit is ’n deftige affêre en die wie’s wie van Mosselbaai gaan daar wees.”

“Dis reg met my,” antwoord Riana, en onmiddellik gaan haar gedagtes na haar klerekas. “Dink jy ek kan dalk iets deftigs gaan koop vir die geleentheid?”

“Net as jy self daarvoor betaal,” lag hy.

“Ek moes probeer!” laat hoor sy laggend voor hy buite hoorafstand is.

Maar ek is ernstig, wat gaan ek aantrek? Dalk kan Karen my help.

Riana Viljoen parkeer haar motor voor ’n deftige boetiek. Een van vele klerewinkels in die hoofstraat, maar hierdie winkel het die mooiste klere. “Hallo, Karen, ek het dringend hulp nodig en jy sal my moet help,” laat sy benoud hoor die oomblik toe sy instap.

“Kalmeer, vriendin, jy weet ek help

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related