Huisgenoot

Appelkooskonfyt

KATRYN FOUCHÉ glimlag breed terwyl sy aan haar en Rebecca se werkery dink wat in die kombuis voorlê. Sy stap op ’n Maandagmiddag terug van die laerskool af, slegs een blok huis toe. Elke laatsomer wanneer die takke van die twee appelkoosbome agter in die erf laer begin hang van al die ryp vrugte, is dit haar werk om hulle te gaan pluk.

Wat volg is ’n grootskaalse produksie van appelkooskonfyt in die Fouchés se kombuis.

Die soete geur van appelkooskonfyt wat kook vul die huis en sweef ook na buite. Talle voetgangers voor in die pad stap stadiger en kyk rond om die bron van die geur te soek. Dit is weer daardie tyd, en Katryn het net die vorige dag die eerste appelkose begin pluk.

Rebecca, die Fouchés se huishulp, is hoofsaaklik verantwoordelik vir die maak van die konfyt, maar Katryn is haar assistent en voel ewe belangrik wanneer sy deel is van hierdie proses.

Dit het ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related