Huisgenoot

DHL vir Kersfees

MARIAAN hang die silwer ster heel boaan die Kersboom en staan tevrede terug. Sy skakel die liggies by die muur aan. Die boom lyk kleurvol en feestelik.

Haar hart krimp momenteel ineen. Vanjaar gaan sy die feestyd op haar eentjie in. Frik se dood aan die begin van die jaar was ’n geweldige skok. Vlak in sy sestigs! Wat sake vererger het, was dat Danie en ’n hoogswanger Helene se planne om Engeland toe te emigreer toe reeds in plek geval het. Dat haar enigste seun ooit die stof van die Hoëveld van sy plaasskoene sou afvee, het sy allesbehalwe verwag.

Aan die begin van hierdie jaar is hulle toe vort. Voor hy oorsee is, het hy vir haar ’n simpleks op die dorp gekoop. “Met alles wat deesdae op plase gebeur, soek ek Ma nie alleen op die plaas nie. En ek gaan veels te ver wees om nog daaroor ook bekommerd te wees.”

Hulle het ’n bestuurder aangestel sodat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related