Huisgenoot

Oorlogverf

DIE geskuif van rubberskoensole op die novilonvloer breek die stilte in die lang gang soos Adam se haastige, lang treë tot stilstand kom. In sy een hand’nbos barbertondaisies en in die ander ’n klein silwer lapsakkie. Dis sy vrou, Marlene, se grimeersakkie wat sy altyd in haar handsak dra. Haar repair kit, soos sy dit noem.

Hy het haar soms dopgehou terwyl sy haar grimering sorgvuldig aanwend. Hy kon hom verkyk hoe sy reeds mooi vrou net genoeg grimering aansit om die prentjie af te rond, nes ’n skilder wat met die laaste fyn bewegings van sy verfkwas ’n beeldskone portret in ’n meesterstuk omtower.

Die belangrikste item in die sakkie is haar geliefkoosde rooi lipstiffie. Dis daai einste rooi lipstiffie wat sy sal aanwend voor sy die dag aanpak. “Rooi maak ’n stelling. Dit spreek van moed, passie, dapperheid en selfversekering, al voel ek nie diep binne in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Die Von Trapps? Nee, Die Van Biljons
PETORIA is dalk ver van die sneeubedekte pieke van Oostenryk, maar moenie verbaas wees as jy hier ’n ma, pa en rits singende kinders, nes die Von Trapps uit The Sound of Music, teëkom nie. Een gesin, vier kinders, en ’n klomp optredes op nasionale en
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi
Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter

Related