Kuier

SAAM SEER, SAAM HEEL

Dis tweeuur in die oggend. Ek ry al heelnag. Dit begin skielik reën en ek voel ’n kalmte wat my omhels. Ek hou van die reën. Dit herinner my aan vrede, warm drukkies en geluk. Iets wat ek jare laas gevoel het.

“Nee, nee, nie vandag nie!”stry ek sag met myself. My brein hardloop weg na jare gelede toe ek laas gelukkig was. Dit was die Desembervakansie en Kevin en ek het ’n wegbreek beplan. Ek onthou die sagte soen op my voorkop. Hy het vol liefde opgekyk na my en gesê:“Babe, kies jy die plek. Ons gaan net waar jy wil.”

’n Kar hoot en ek word weer teruggebring na die hede. Ek het nie eens besef die robot is groen nie. Ek het vir jare mytuis dorp vermy. Vandag móét ek daar wees. My suster het laat ek sweer op my lewe dat ek haar 30 verjaardag sal bywoon. Maak nie saak hoe baie verskonings ek mee opgekom het nie. Sy wou niks hoor nie. Die waarheid is ek kon

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Vra Dr. Jolene
HET EK TE VEEL KORTISOL? Dokter, ek is 48 en het die afgelope tyd baie artikels gelees oor wat gebeur as die liggaam ‘n oormaat van die streshormoon kortisol het. As ek so oor die simptome lees, klink dit of ek daarmee sukkel. Hoe weet ek of dit Cush
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst
Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my

Related