Huisgenoot

Soete wraak

HIER waar Estelle op haar eie in die volgepakte kuierkroeg sit, voel sy skielik heelwat minder selfversekerd as nou die aand tussen haar vriendinne. Dit was toe dat hulle die plan beraam het wat haar nou selfbewus laat voel, selfs ontoereikend, want sê nou maar dit misluk as gevolg van haar? Dalk is sy nie mooi genoeg nie, of te oud. En wat het haar besiel om dié rok met die lae hals te dra? Vroualleen in ’n vol kuierkroeg. Sy voel heeltemal te opgesmuk.

Sy bestel ’n glas witwyn en probeer die plek deeglik deurkyk, so nonchalant as wat haar senuwees haar toelaat. Sy sien ’n hele paar blonde mans; net twee dra ’n bril, maar die een is te jonk en die ander beslis te oud, lankal verby 30. Sy bring die glas na haar lippe om nog ’n sluk te vat, toe sy opkyk en hom gewaar. Dit moet hy wees, Stefan, hoe dan anders?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot5 min read
Toe’s Dit Al Die Tyd Jy
MENSE praat graag van tweede kanse, maar soms vat dit net tyd vir die régte kans om te kom. Dan is dit eintlik die enigste een wat saak maak. Dis minder as ’n week nadat die aktrise Dorette Potgieter op 51 getroud is met die ingenieur Hennie Karsten,

Related