Vrouekeur

’n Ander roete

Nina het na die Desembervakansie uitgesien – watter onderwyser doen nie? Maar nie na die Groot Dae-deel daarvan nie. Soos baie alleenlopers is sy in die feestyd hiperbewus van couples en gesinne en families wat – so lyk dit – dit gate uit geniet. Almal het maats, net sy nie.

En dis hoekom sy vandag, die laaste Sondag voor Kersfees, nog nie haar voordeur oopgemaak het nie. Sy’s af. Oukei, dis ook oor die nuwe David Baldacci. Sy kán haarself nie uit die blaaie kry nie.

Maar nou moet sy uit vir haar treë, om die haaie van haar mediese fonds te behaag. Dis nóg middag, nóg aand. Iewers tussen halfses en halfsewe, raai sy. Selfs bobbejane kry dié tyd van die dag die blues, het sy iewers gelees. Loop sit sommer elkeen op sy eie klip en ignoreer hul mede-primate. Dis waaraan Nina

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Bybelblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Sentrale leer van die Christendom oor die bestaan van God; die Vader, Seun en Heilige Gees OPLOSSING – Drie-eenheid ■
Vrouekeur6 min read
Ons Eendag
Die geweld kom vinnig en warm van agter af, pluk my vingers tussen joune uit en slinger my deur die lug. Daar is geen klank nie. Ek voel my hart teen my ribbes hamer. Ek voel die hitte van agter af om my vou. Dit gebeur stadig. Ek sien my skaduwee oo
Vrouekeur3 min read
OPPINOOT Met
Lance James Liebenberg, geliefd bekend as die “Big Daddy” van countrymusiek, was kindertyd saam met Min Shaw my helde en gewildste sangpaar. Ek onthou die fliek Danie Bosman (met Min Shaw en Franz Marx, wat met Lance se sangstem gesing het) en die ro

Related