Tuis

Ferreira se laaste trek

Vriend Jan bel en vra of ek sy ouma se traporrel wil hê.

Voor ek nog nee kan sê, verduidelik hy dat hy aan’t huis leegmaak is. Hy raak ontslae van ’n leeftyd se opgaar, want hy trek nou sy laaste trek. Eintlik die voorlaaste, korrigeer hy homself, want die laaste is mos ABF (absoluut bleddie finaal). En daardie een is streng gesproke nie ’n trek nie. Dis meer ’n vertrek – die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis23 min read
Skeppend Met Deeg
Al lyk dié skepping alte indrukwekkend, is dit eintlik verspot maklik. Genoeg vir 1 groot krans • Voorbereiding: 15 minute Baktyd: sowat 40 minute • Oondtemperatuur: 180 °C • 650 g bereide brooddeeg• 1 blik (400 g) matige chakalaka• 250 ml gerasperde
Tuis4 min read
Dié Maand In Jou Tuin
Stuur tuininligting en -vrae na tuine@tuis.co.za. Kies dié winter immergroen plante uit ’n asemrowende verskeidenheid wat nie hul kleur weens ryp sal verloor nie. Onthou net: Selfs rypgeharde plante hou van ’n deklaag – strooi daarom ’n dik laag orga
Tuis2 min read
Hallo!
Jare gelede, voor ’n eindelose musiekbiblioteek op die internet beskikbaar was, was my man, Allister, die meester van die “mixed tape”. Hy sou elke liedjie met groot sorg uitsoek en dit opneem, en my dan oorrompel met sy fyn aangepaste speellys wat t

Related Books & Audiobooks