SARIE

Julle sê... KINKEL IN MY AFTREE-KABEL

Ná 32 jaar in die onderwys was dit heerlik om af te tree en ’n landingsplek te vind in die mooie Simonstad. Hier het ek gestap, by die plaaslike biblioteek aangesluit en met my kleinkinders tussen die pikkewyne geswem.

Rustige jare met baie gesellige kuiers lê voor . . . of so het ek gedink.

Toe kom daar ’n onverwagte wending in my sielsalige bestaan. My dogter kom sê sy gaan vir twee jaar skoolhou in Maleisië en ouma gaan saam.

Om internasionaal te werk is nie onbekend aan ons twee nie. Om die waarheid te sê, gesamentlik het ons reeds in 12 lande skoolgehou. Dit strek van die Verenigde Koninkryk en Korea tot Egipte en China.

Ná aftrede was my lewensfilosofie om nooit te sê nie: “Ek is te oud . . .” Eerder: “Ek is nog jonk genoeg” . . . om tasse te pak

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE3 min read
Ons Wêreld
Megaster Taylor Swift het al 14 Grammy-musiekpryse gewen. By vanjaar se glansryke toekenningsaand was sy ook die onbetwiste mode-wenner. Haar verskyning op die rooi tapyt – in ’n wit Schiaparelli-rok en lang swart handskoene – het die meeste sosialem
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related