SARIE

Julle sê ...

HIER WAAR ONS KAN BOU, BEHOORT ONS

p ’n gewone weeksoggend op pad werk toe luister ek Stef Bos en Koos Kombuis se “Avondland” en die trane loop vrylik oor my wange. Vir die 200 kollegas wat pas gehoor het dat hulle nie meer langer nodig is by die werk nie. Vir die ses vriende-van-vriende wat onlangs hul werk verloor het. Die vriendin wat drie maande gelede sak en pak Nieu-Seeland toe is en haastig moes terugvlieg vir haar Ma se begrafnis. Vir die vriend met sy meestersgraad in ingenieurswese wat steeds wag vir ’n foonoproep nadat hy 42 CV’s uitgestuur het. Vir die sekretaresse by die werk wat vroegoggend ’n verhouding oor Skype probeer bou met ’n kleinkind aan die ander kant van die wêreld

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE3 min read
Ons Wêreld
Megaster Taylor Swift het al 14 Grammy-musiekpryse gewen. By vanjaar se glansryke toekenningsaand was sy ook die onbetwiste mode-wenner. Haar verskyning op die rooi tapyt – in ’n wit Schiaparelli-rok en lang swart handskoene – het die meeste sosialem
SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8

Related