Rapport

Kom kyk hier, kinders

‘Oupa, ek is nou moeg vir dooie sebras, soek vir ons ’n lewendige een.” Dit was ons eerste dag in die Makgadikgadi Panne Nasionale Park in Botswana. Ek moet erken dit was darem al die derde keer daardie middag dat ek verby dieselfde sebra-karkas ry. En my kleindogter, Lia (toe 7), was van kleins af nie op haar bek geval nie. Veral nie met haar oupa nie.

Dit is nou al meer as 20 jaar wat ek gereeld, soms tot vier keer per jaar, my sielsrus in die “bos” gaan soek. Gewoonlik êrens in Botswana. Daar in die bos is dit net ek en my vrou, die Land Rover, ons tent en die wilde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
Dink Voor Jy Plaas
Daar kan ernstige regsimplikasies wees as jy ’n mens of ’n maatskappy op sosiale media beswadder, sê regslui met wie Rapport die afgelope week gesels het. In dieselfde week waarin Katlego Maboe erken hy het sy vrou verneuk, het ’n jong vrou in ’n vid
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related