Weg!

’n Vakansie vir een

RUBRIEK

Die langstertflap met sy rooi epoulette bly vir ’n rukkie kop aan kop met my wit Kia Picanto voordat hy met ’n kink in sy pronkerige stertvere vooruit skiet om my aankoms bekend te maak. Hy’s gebore om op dié plaaswêreld se winde te ry; my Picanto is vir die stad. Maar tog is ek hier, in die hartjie van die Vrystaat, aan’ t uitswaai vir slaggate terwyl my hele lyf van die genadelose sinkplaatpad ritteltit.

Dit was nege ure se ry vanaf my huis in Mtunzini in die noorde van KwaZulu-Natal tot by hierdie dorpie waarvan die naam my boei: Rosendal.

Mense het dit al as ’n toevlugsoord vir kunstenaars beskryf, ’n plekkie waar hulle kan kom skuil en herlaai ná ’n uitmergelende verhoogproduksie of

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg7 min read
Boeke En Musiek
Deur Karen Paolillo, Penguin Books R300 in boekwinkels Dit Brit Karen Paolillo beskerm reeds die afgelope drie dekades die seekoeie in die Turgwerivier in die suidooste van Zimbabwe. Hierdie boek volg op A Hippo Love Story, wat in 2014 verskyn het, e
Weg2 min read
Kortliks
Jou Suid-Afrikaanse paspoort – met die gepaste bynaam “Groen Mamba”– mag jou dalk nie ver bring in plekke soos Europa en Noord-Amerika nie, maar daar is steeds lande waarheen Suid-Afrikaners sonder ’n visum én met ’n taamlike gunstige wisselkoers kan
Weg2 min read
Taai Gebore… En So Gelaat Staan
Die eerste Cruiser 70 het sy verskyning in 1984 gemaak, min of meer dieselfde tyd as die fliek Back to the Future. Klim jy agter die stuur van enige 70-Reeks, voel dit inderdaad asof jy na die 1980’s teruggevoer word. Die handvatsels, sitplekke en de

Related