SARIE

Ons gesels met Afrikaanse ikone op SARIE.com

Elize Cawood

Wat is die beste manier om iemand se aandag te trek?

Waai jou arms in die lug soos ’n drenkeling.

Watter rol wou jy graag gehad het, maar iemand anders het dit gekry? En wie was dit?

Daar was al baie, maar ek aanvaar dit baie vinnig, anders sal jy jou polse afknaag.

Watter rol sou jy sê het jou bekend gemaak?

Pop le Roux in Verspeelde Lente.

As jy iets aan jouself kon verander, wat sou dit wees?

Ek is so ’n loskop, ek maak lysies en vergeet dan om daarna te kyk. So ek sou meer georganiseerd wou wees.

Watter dorp is vir jou die mooiste in ons land?

Graaff-Reinet.

Watter karaktereienskap in iemand anders beïndruk jou?

As iemand georganiseerd is.

Wat bestel jy gewoonlik as jy gaan uiteet?

Seekos, waar ook al dit te vinde is.

Wat verskaf jou vreugde?

My gesin, my tuin, die maan, die son, stilte, vriende, lag, mooigoed, musiek, ’n lekker boek en om heerlike kos te maak.

As jy ’n boot gehad het, wat sou jy dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Sarie
TROU REDAKTEUR Michélle van BredaKUNSDIREKTEUR Maresa PretoriusPROJEKBESTUURDER Pieter HugoMODEREDAKTEUR Amaria CarstensSKOONHEIDSREDAKTEUR Monica van der WaltTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner en Anine CapraroMODESKRYWER Marzanne SchoemanSKOONHEIDSKRYW
SARIE2 min read
Koopgids
A Aldo 010 300 6888, aldoshoes.co.za American Swiss bash.com B Bash bash.com Black Betty 066 305 0710, 071 672 6856, blackbettydesign.com Bride & Co brideandco.co.za Burberry int.burberry.com C Calegra Bridal House 076 803 2717, calegra.co.za Call It
SARIE4 min read
Bloemiste
1. Jou gunsteling-troublomme wat jy al geskep het? Dis ’n moeilike een, want elke troue het ’n element wat vir my spesiaal is. My groot liefde en heel grootste trots lê egter in my handruikers. Dit bring vir my baie genot om elke handruiker spesiaal

Related