SARIE

Julle sê ...

MOENIE VERLOOR WAT ONS AS MENSE ONDERSKEI

ns kyk terug op ’n jaar wat so anders verloop het as wat die meeste van ons gehoop en voorsien het. Reise moes op ys geplaas word en ons huise was weer ons veilige vestings waar ons meer tyd kon spandeer. Ons het meer van onsself geleer en nuwe projekte tuis aangepak. Ons was genoop om nie vooruit te beplan nie, maar om in en vir die nou te leef. Daar is soveel nuwe spanning en hartseer uit ons vreemde omstandighede gebore, en naaste familie en vriende moes ekstra moeite doen om die alleenwoners en kwesbaarstes te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE3 min read
Ons Wêreld
Megaster Taylor Swift het al 14 Grammy-musiekpryse gewen. By vanjaar se glansryke toekenningsaand was sy ook die onbetwiste mode-wenner. Haar verskyning op die rooi tapyt – in ’n wit Schiaparelli-rok en lang swart handskoene – het die meeste sosialem
SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8

Related