Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Woorde uit my tas
Woorde uit my tas
Woorde uit my tas
Ebook40 pages12 minutes

Woorde uit my tas

Rating: 5 out of 5 stars

5/5

()

Read preview

About this ebook

"Woorde uit my tas" is 'n intieme en meesleurende digbundel wat die leser uitnooi om die wonder van die menslike siel te ontdek en die betekenis van ware verbinding en empatie te waardeer. Met elke bladsy is daar 'n herinnering aan die menslike verlange na vrede, liefde en aanvaarding, en 'n erkenning van die rykdom van die menslike ervaring.

 

Die digter nooi jou hiermee uit na 'n intieme reis deur die, Woorde uit haar tas. 

LanguageAfrikaans
Release dateFeb 20, 2024
ISBN9798224100972
Woorde uit my tas

Read more from Martha Maria Jones

Related to Woorde uit my tas

Related ebooks

Related articles

Related categories

Reviews for Woorde uit my tas

Rating: 5 out of 5 stars
5/5

1 rating0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Woorde uit my tas - Martha Maria Jones

    HIERDIE KERSFEES

    ––––––––

    Liewe Kersvader,

    Nostalgie roep my na die verlede,

    laat my dink aan kosbare tye,

    die hitte van die koolstoof,

    die geur van beesstert,

    souskluitjies wat bo-op dié gunsteling dis dryf,

    murgpampoentjies en goudbruin aartappels,

    die reuk van malva poeding en 'n potjie goudgeel vla.

    'n Huis vol familie!

    ––––––––

    Ek wens,

    ek kon glo soos 'n kind, sonder vrees,

    in 'n man met 'n rooi oorpak, rendiere,

    reënboog liggies, en 'n Somers Kersfees.

    ––––––––

    Ek wens, ek kon.

    O, Kersvader, jy bring vreugde en gees,

    maar Kersfees proe bittersoet,

    tyd bring verandering in families,

    'n tafel, met te veel stoele,

    'n kas, met te veel eetgerei,

    ‘n huis, so stil, dat dit weergalm.

    Ek verlang na diegene,

    te ver om te omhels;

    te weg om te vind.

    ––––––––

    Dus vra ek,

    Liewe Kersfeesvader,

    laat hierdie Kersfees onopgemerk verbygaan,

    heimwee my oorslaan die jaar,

    dat ek rus vind;  dié seisoen.

    Tot weersiens.

    'n Bitter soort GIF!

    woorde raak weg - verpletter vlees

    al wat oorbly, al wat oorbly. is gees

    en niemand

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1