Rooi Rose

Waar JOU PLEK is

Met ons nuwe dominee se intreepreek sê hy iets wat my altyd sal bybly: jou plék, daar waar jy woon en werk, is belangrik; dit vorm jou, dit het ’n invloed op wie jy is, en omgekeerd, elke individu help bou aan hierdie gemeenskap, jou plek.

’n Paar somers gelede kom my Vlaamse vriendin, Veerle, by ons op die plaas kuier. Sy verstom haar aan die stukke oop grond, die plantegroei, die berge. “” sê sy tien maal elke vyf minute. Ek sien ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Natuurlike Sofistikasie
LUCIA PICA SE WENK Beklemtoon die vou en onder die oë sodat jou oë opval en gebruik dan ’n wit oogomlyner net onder die boonste wimpers in die waterlyn van die oog. Wend maskara aan en moenie vergeet om jou wenkbroue in te vul nie. ’n Ligte onderlaag
Rooi Rose2 min read
Aankoudend *?
Is jy een van die mense wat jou Covid-19-stres probeer weg eet? Dit klink ongevoelig, in die lig daarvan dat baie mense nie genoeg het om te eet nie. Maar dit is ’n feit dat almal neig om verkeerd te eet wanneer stres kop uitsteek. Hier is ’n rits pl
Rooi Rose1 min read
Koskas
Meer en meer restaurante en wynplase bied nou klein gourmethappies aan wat perfek by ’n landgoed se wyne pas. Daar moet ’n fyn balans tussen die geure en teksture van die kos én die wyn wees om kos en wyn perfek te laat saamwerk. Creation Wyne in die

Related