My ousus bel om te vertel van iets wat sy oor die radio gehoor het. “Ja?” sê ek opgeruimd en soek ’n diep stoel. Want hier kom ’n lekker kuier.
“Raait,” begin sy. “Um ... ja ... dis ... Verdomp, daar’s dit skielik weg,” sê sy ontsteld. “Kan jy dít nou oorvertel! Dit was iets wat ek self nie geweet het nie. Maar ek het geweet dit sal jou interesseer.”
“Koning Charles is