Weg! Platteland

Die kleindorpse ‘roller coaster’

Stel jou voor jy sit op ’n roller coaster met die naam Wild Wild West, agt maande lank. Op en af gaan jy, links en regs, met sommer ’n paar loops ook daarby. Dis ek daar op die heel voorste sitplek, die een waar ’n mens die beste en ergste uitsig het van al die oppe en affe en die draaie wat kom. Wat ’n rit! Die hoogtepunte was vrekhoog en die laagtepunte had my in trane.

Maar wag, kom ons begin reg by die begin.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland2 min read
Kom Ons Gaan Kyk… En Leer
Min of meer reg in die middel van die land, daar waar die Oranjerivier breed en gespierd deur die dorre Noord-Kaapse Karoo sny, lê ’n dorp met ’n eienaardige lot: Die meeste Suid-Afrikaners was óf nog nie daar nie óf stel nie in die minste belang om
Weg: Platteland8 min read
Karoogoud Vir Jou Vel
‘Het jy al gevoel hoe sag is skaapskeerders en wolklasseerders se hande?” vra Leon en Hanli Stegmann amper gelyk toe Leon, die vyfde geslag op die plaas, in die ou skeerskuur op Kruidfontein ’n oopgespreide merinovag uithou. “Vryf dit tussen jou ving
Weg: Platteland1 min read
Om Van Vooraf Te Begin…
In Julie 2022 is al ons besittings gesteel gedurende die KwaZulu-Natalse plundertog terwyl dit in Westmead, Pinetown, geberg is. Ons moes letterlik van vooraf begin, maar dankie tog vir versekering. Nou het ons ’n nuwe huis in ’n aftreeontwikkeling o

Related