Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Gedagtes van n Woestynkind
Gedagtes van n Woestynkind
Gedagtes van n Woestynkind
Ebook41 pages15 minutes

Gedagtes van n Woestynkind

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Gedagtes van n Woestynkind is n digbundel wat handel oor my heimwee na Namibia en die Namib woestyn. Dit beskryf ook my siening oor emosionele dinge in die lewe soos plaasmoorde in Suid Afrika. Gedagtes van n Woestynkind is gewone Afrikaans geskryf deur n doodgewone Afrikaanse taal liefhebber.

LanguageAfrikaans
Release dateApr 6, 2014
ISBN9781310491948
Gedagtes van n Woestynkind
Author

BJ Engelbrecht

Die suide van Namibia se stof loop deur my are. My werke is nie letterkundige meesterstukke met ingewikkelde woorde en frases nie. Dit is geskryf soos ons Afrikaans praat. Ek glo die trefkrag van my gedigte le in die eenvoud daarvan en omdat dit so geskryf is behoort die gedig voor die leser se geestesoog af te speel.

Related to Gedagtes van n Woestynkind

Related ebooks

Related articles

Related categories

Reviews for Gedagtes van n Woestynkind

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Gedagtes van n Woestynkind - BJ Engelbrecht

    Staan Vas

    Dit voel of die lewe ons in n blik in druk,

    Oral is iemand wat net wil ruk, ruk, ruk.

    Dit voel soms asof niemand kan verstaan,

    Ons voel stroom-op in ‘n enkelbaan.

    Pak die lewe by die horings, skut hom rond,

    Die morestond het mos goud in die mond.

    Niemand weet wat die toekoms in hou,

    Dinsdag is beter al is Maandag hoe blou.

    Elke dag is goed omdat dit slegter kan wees,

    Ons moet net tussen die lyne wil te lees.

    Elke deur wat toegaan maak n anner een oop,

    Die lewe skuld jou niks, hou aan met loop.

    Tel op jou kop stoot uit jou bors,

    Daars iewers water gaan les jou dors.

    Die sterre kom net uit as dit donker word,

    Elke mens op aarde het iewers te kort.

    Namib

    As jy die moed het om in jouself te kyk,

    Om te weet hoe jou siel binne-in lyk.

    As jy wil weet hoe om jouself te aanvaar,

    Kom sit hier tot jy jou verlore jy gewaar.

    Hiers jy alleen saam met jouself en jy,

    Om te baklei sal jy met jouself moet stry.

    Laat middag gaan ek jou hart kom vang,

    Met die rooiste, stilste…..sonsondergang.

    Ek is sag maar verwag van jou

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1