TOER TUIS
Jun 19, 2020
2 minutes
deur JANI AUGUSTYN-GOUSSARD
foto ED O’RILEY
Die hoek van die vertrek waarin ek my rekenaarruimte, my nuwe kantoor, geskep het as deel van die ‘nuwe normaal’ waarby ons almal moes aanpas, voel vanoggend soos die see.
Daar is ’n deinserigheid in die lug wat waterig blou lig deur die venster laat skyn, en die vars reuk van klam blare en vroegdag
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days