LENTEBLOS
Aug 20, 2021
2 minutes
deur JANI AUGUST YN-GOUSSARD
foto ED O’RILEY
ienk. Bloospienk, roospienk, malvalekkerpienk. Versiersuiker, melkskommel, draairoomys, my gunstelingrok, tutu’s! Ek verf summier ’n muur in ’n sagte wasempienk om asem te gee aan die huis wat so lank vol winter was. Ek gooi die vensters oop en laat die buitelug deur die huis loop soos ’n nuuskierige kind wat aan alles
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days